Besprekings Agent
“Sy is waarlik ‘n staatmaker in die wat sy doen. Enige tyd van die dag en of nag gee sy terugvoering oor goed wat mens wil uitvind, hetsy dit oor die toer, vliegtuig of verblyf is. Sy antwoord spoedig en volledig op alle vra wat mens het en los absoluut niks uit nie.”
“Haar werk is van top gehalte en diens uit die boonste rakke. Hou aan haar vas solank as wat jy kan wat painite is rerig baie skaars en raer.”
Lynette is passievol daaroor om buitengewone geleenthede te beplan en te skep vir haar kliënte. Bebore en getoë in Pretoria. Lynette het Ondernemingsbestuur studeer waar haar passie vir mense en events gegroei het nadat sy bloodgestel was aan die industrie. Om vorentoe te beweeg, ‘n deur het oopgegaan vir Lynette om haar passie in organisering en beplanning voort te leef in verskillende areas van haar werk hier by Gesonde Self Sentrum.
Lynette is ‘n geïnspireerde, kreatiewe en professionele persoon wat daarna streef om kliente se doelwitte, visie en begroting in gedagte te neem. Lynette hou van detail, haar areas sluit die volgende in: