Gesonde Self

Marelize Botha

Marelize Botha

Life Coach

GETUIENISSE

“Voor ek op die stoel kom sit het, moes ek 5 to 6 keer per aand badkamer toe gaan om my blaas leeg te maak. Soms het ek nie eens die badkamer gemaak nie. Ek kon na my vierde sessie op die stoel ‘n hele aand deurslaap sonder om op te staan. Dit was fantasies! Ek kry nou meer slaap in en voel goed in die oggend wanneer ek wakkeer word.” “Ek voel weer vrou. My self vertroue is beter en my man vra gereeld wanneer gaan ek weer op die stoel sit.” “Ek moes gewoonlik hardloop na die badkamer wanneer yk wou piepie, en sou dit gewoonlik dan nie eers gemaak het nie. Nou loop ek, en ek kry nie meer glipse nie. Die stoel werk!”

BIOGRAFIE

My styl van berading is uniek gevorm deur my bediening in die kerk, werk as ‘n life-coach en tans as ‘n seks terapeut. My benadering is holisties en help die individu en paartjie om hulle persoonlike seksualiteit te verstaan, aanvaar en te bestuur.

MAAK 'N AFSPRAAK